Craighall
From Wikipedia, the free encyclopedia
Craighall is 'n voorstad van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, sowat 10 km noord van die stadsaal, oos van Blairgowrie, wes van Sandhurst en suid van Hurlingham.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Craighall | |
---|---|
Koördinate: 26°6′51.48″S 28°1′32.16″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Randburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,37 km2 (0,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 639 |
• Digtheid | 1 926/km2 (4 990/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 63,7% |
• Indiërs/Asiërs | 2,5% |
• Bruin mense | 1,8% |
• Swart mense | 29,9% |
• Ander | 2,0% |
Taal (2011) | |
• Engels | 70,8% |
• Afrikaans | 7,6% |
• Zoeloe | 5,6% |
• Noord-Sotho | 3,0% |
• Ander | 12,9% |
Poskode (strate) | 2196 |
Poskode (posbusse) | 2024 |
Sluit
Craighall is omstreeks 1902 aangelê op grond wat W. Grey Rattray omstreeks 1891 aangekoop het. Hy het dit Craighall genoem na aanleiding van Craighall in Skotland, waarvandaan hy gekom het. Craighall Park, suid van Craighall, se naam het dieselfde oorsprong.