Cosworth
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cosworth is 'n hoë-prestasie ingenieursmaatskappy, gestig in Londen in 1958, wat spesialiseer in die verskaffing van enjins en elektronika vir die motorrensport asook die hoofstroommotorbedryf. Cosworth se werke is gebaseer in Northampton, Engeland, met Noord-Amerikaanse fasiliteite in Torrance, Indianapolis en Mooresville, Noord-Carolina.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Cosworth | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | Londen, 1958 |
Hoofkantoor | Northampton, Engeland |
Sleutelpersone | Hal Reisiger (HUB)[1] |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvoertuig, motorrensport |
Produkte | Enjins, Enjinbeheerelektronika |
Dienste | Hoë-prestasie ingenieurswese, presisievervaardiging |
Eienaar | Gerald Forsythe Kevin Kalkhoven |
Webwerf | Cosworth.com |
Sluit
Cosworth het reeds 176 oorwinnings behaal as enjinverskaffer in die Formule Eenkampioenskapsreeks, die tweede meeste na Ferrari.[2]