Comair
From Wikipedia, the free encyclopedia
Comair was 'n Suid-Afrikaanse lugredery sedert 1943 tot 9 Junie 2022. Die lugredery het geskeduleerde dienste bedryf op plaaslike lugroetes as 'n konsessiehouer van British Airways en 'n geaffilieerde lid van die Oneworld-alliansie. Hulle het hoofsaaklik vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg opereer en gefokus op roetes na die Kaapstad Internasionale Lughawe en Koning Shaka Internasionale Lughawe. Hulle hoofkwartier is naby O.R. Tambo in die Bonaero Park-gebied van Kemptonpark in Gauteng geleë.
Kitsfeite IATA, ICAO ...
| |||||||
Gestig | 1943 (as Commercial Air Services) | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Laaste vlug | 9 Junie 2022 | ||||||
Hoofspille | O.R. Tambo Internasionale Lughawe | ||||||
Fokusstede | Kaapstad Internasionale Lughawe Koning Shaka Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Executive Club | ||||||
Alliansie | Oneworld (geaffilieerde lid) | ||||||
Subsidiêre | kulula.com | ||||||
Vlootgrootte | 20 (voor staking) | ||||||
Bestemmings | 10 | ||||||
Sitkamer | Terraces Lounge SLOW Lounge | ||||||
Hoofkantoor | Kemptonpark, Ekurhuleni, Gauteng, Suid-Afrika | ||||||
Sleutelpersone | Erik Venter (Hoof- uitvoerende beampte) | ||||||
Omset | ZAR 5,38 miljard [1] (2013) | ||||||
Wins | ZAR 5,38 miljard [1] (2013) | ||||||
Webwerf | comair.co.za |
Sluit
Comair se vloot het (histories) uit die volgende vliegtuie bestaan:
- Boeing 737-400 - 5
- Boeing 737-800 - 14
- Boeing 737-Max-8 - 1 [2]