Colchester
From Wikipedia, the free encyclopedia
Colchester is 'n stad in Essex in die suidooste van Engeland. Die stad is moontlik die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Colchester was die Romeinse hoofstad van Brittanje in 0 v.C. gewees. Daar woon 104 390 mense en daar is 'n groot dieretuin genaamd Colchester Zoo. Die Universiteit van Essex is ook daar geleë.[1]
- Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).
Kaart | Colchester Universiteit | |
Colchester Kasteel | ||
Staat | Verenigde Koninkryk | |
Land | Engeland | |
Graafskap | Essex | |
Stigting | 200 v.C. | |
Bevolking: | ||
- Totaal (2005) | 104 390 | |
Tydsone | MGT 0 | |