Cannes-rolprentfees 1989
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 42ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-23 Mei 1989 gehou. Die Duitse rolprentmaker en fotograaf Wim Wenders was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Kitsfeite
Cannes-rolprentfees 1989
| ||
Datum | 11-23 Mei 1989 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 19 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | New York Stories | |
Afsluitingsfliek | Old Gringo | |
Palme d'Or | Sex, Lies, and Videotape |
Sluit
Die Amerikaanse rolprent Sex, Lies, and Videotape van die regisseur Steven Soderbergh het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Woody Allen, Francis Ford Coppola en Martin Scorsese se New York Stories, en is afgesluit met Old Gringo van Luis Puenzo[5][6][7]