Cannes-rolprentfees 1963
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 16de Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1963 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan The Leopard (Il Gattopardo) deur Luchino Visconti.[2] Die fees is geopen met The Birds deur Alfred Hitchcock.[3] Die Franse dramaturg Armand Salacrou was die president van die jurie.