Cannes-rolprentfees 1958
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 11de Cannes-rolprentfees is van 2-18 Mei 1958 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan The Cranes are Flying (Letyat zhuravli) deur Mikhail Kalatozov.[2] Die Franse dramaturg en draaiboekskrywer Marcel Achard was die president van die jurie.