Bosruiter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bosruiter (Tringa glareola) is 'n algemene somertrekvoël wat by varswatermassas voorkom; maar skaars by riviere en kushabitats. Die streeksbevolking is moontlik 50 000. Die voël word 19 – 21 cm lank, 45 - 80 g groot met 'n vlerkspan van 56 cm. In Engels staan die voël bekend as die Wood sandpiper.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Bosruiter | |
---|---|
'n Bosruiter in Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. glareola |
Binomiale naam | |
Tringa glareola Linnaeus, 1758 | |
Sinonieme | |
Rhyacophilus glareola (Linnaeus, 1758) |
Sluit