Boggelrug van Notre-Dame
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boggelrug van Notre-Dame of Klokkeluier van Notre-Dame (1831) is 'n klassieke roman deur die Franse skrywer Victor Hugo. Dit handel oor ’n goedhartige maar lelike man, genaamd Quasimodo, met 'n boggelrug en sy liefde vir Esmeralda. In die 15de eeu moes hy die klok van die Notre-Dame-katedraal in Parys lui. Die boek is al etlike kere verfilm, onder meer as ’n vollengte animasieprent.[1]
Kitsfeite Letterkunde-portaal ...
Boggelrug van Notre-Dame Klokkeluier van Notre-Dame | |
---|---|
Illustrasie uit 1831 vir die boek se eerste uitgawe. | |
Oorspronklike titel | Notre-Dame de Paris |
Skrywer | Victor Hugo |
Omslagontwerper | Luc-Olivier Merson |
Land | Frankryk |
Taal | Frans |
Uitgewer | Charles Gosselin |
Uitgegee | 16 Maart 1831 |
Medium | Hardeband |
Sluit