Boeing 767
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Boeing 767 is 'n middelslag, lang reikafstand, tweemotorige wyerompstralervliegtuig wat deur Boeing Commercial Airplanes gebou word. Dit was die vervaardiger se eerste wyeromp tweemotorige vliegtuig en sy eerste vliegtuig met 'n twee-bemanning gerekenaariseerde stuurkajuit, die sogenaamde glass cockpit.
Kitsfeite
Boeing 767 | |
---|---|
Boeing 767-300 van Delta Air Lines styg op | |
Tipe | Wyeromp-stralervliegtuig |
Vervaardiger | Boeing Commercial Airplanes |
Ontwerp deur | Boeing Commercial Airplanes |
Nooiensvlug | 26 September 1981 |
Vrygestel | 8 September 1982 met United Airlines |
Status | In gebruik |
Hoofgebruikers | Delta Air Lines American Airlines, United Airlines en All Nippon Airways |
Vervaardig | 1981-huidig |
Aantal gebou | 1 259 teen September 2022[1][2] |
Eenheidskoste | 767-300ER: VS$185.8 miljoen (2013)[3] |
Weergawes | Boeing KC-767 |
Sluit