Bloemfontein-konvensie
traktaat 23 Februarie 1854 / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bloemfontein-konvensie ’n konvensie ingevolge waarvan Brittanje die destydse Oranje-Vrystaat (OVS) as 'n onafhanklike Boererepubliek erken het.[1] Voor die ondertekening daarvan was die gebied van 1848 tot 1854 as deel van die Oranjerivier-soewereiniteit onder Britse beheer. Twee jaar vroeër (1852) is die Sandrivierkonvensie onderteken, waardeur die gebied noord van die Vaal onafhanklik geword het.