Bidaukreools
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bidaukreools was 'n Portugees-gebaseerde kreooltaal wat tot die 1960's in Oos-Timor gepraat is. Dit het ontstaan as 'n kontaktaal wat tussen die Portugese setlaars, Flores se Mestizos en die inheemse mense van Lifau gebruik is. Die grammatika en sintaksis van Bidaukreools toon ooreenkomste met ander Portugese kreools van Asië soos Macanes.[1]
Kitsfeite Taalkodes ...
Bidaukreools | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Oos-Timor | |
Gebied: | Suidoos-Asië | |
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Kreools Portugees Bidaukreools | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit