Bethal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bethal ( / b ɛ θ ʌ l / ) is 'n landboudorp in die suidweste van Mpumalanga, in Suid-Afrika, tussen Ermelo en Leandra. Plase in die streek produseer mielies, sonneblomsaad, sorghum, rog en aartappels. Die dorp lê 155 km oos van Johannesburg op die N17 Nasionale Roete.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Bethal | |
---|---|
Koördinate: 26°27′S 29°27′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Govan Mbeki |
Stigting | 1880 |
Oppervlak | |
• Totaal | 51,94 km2 (20,05 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 60 779 |
• Digtheid | 1 170/km2 (3 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 13.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 0.9% |
• Swart mense | 84.7% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 66.7% |
• Afrikaans | 13.1% |
• Ndebele | 6.8% |
• Engels | 3.5% |
• Ander | 10.0% |
Poskode (strate) | 2310 |
Poskode (posbusse) | 2310 |
Skakelkode | 017 |
Webwerf | Bethal info |
Sluit