Beta Aquarii
From Wikipedia, the free encyclopedia
Beta Aquarii (β Aqr), met die tradisionele naam Sadalsuud,[8] is ’n dubbelster in die sterrebeeld Waterdraer (Aquarius). Dit is sowat 540 ligjare van die Son af geleë.[2]
Kitsfeite
Beta Aquarii
| ||||
Die ligging van Beta Aquarii (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Bayer-naam | β Aquarii | |||
Spektraaltipe | G0 Ib[1] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 21h 31m 33.53171s[2] | |||
Deklinasie | -05° 34′ 16.2320″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 2,87[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,84[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,58[3] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 6-6,5[4] | |||
Radius (R☉) | 50[5] | |||
Ligsterkte (L☉) | 2 300[4] | |||
Ouderdom (jaar) | 60 miljoen[6] | |||
Temperatuur (K) | 5 700[4] | |||
Ander name | ||||
Sadalsuud, Saad el Sund, β Aqr, 22 Aqr, ADS 15050 A, BD–06 5770, CCDM J21316-0534A., GC 30137, FK5 808, HD 204867, HIP 106278, HR 8232, SAO 145457[7] | ||||
|
Sluit