Benvenuto Cellini
From Wikipedia, the free encyclopedia
Benvenuto Cellini (Italiaans: [beɱveˈnuːto tʃelˈliːni]; 3 November 1500 - 13 Februarie 1571) was 'n Italiaanse goudsmid, beeldhouer en skrywer. Sy bekendste bestaande werke sluit die Saliera in Wene se Kunsthistorisches Museum, die beeldhouwerk Perseus met die hoof van Medusa, en sy outobiografie, in. Laasgenoemde is al beskryf as "een van die belangrikste dokumente van die 16de eeu."[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Benvenuto Cellini | |
---|---|
Gebore | (1500-11-03)3 November 1500 Florence, Republiek van Florence |
Sterf | 13 Februarie 1571 (op 70) Florence, Hertogdom van Toskane |
Nasionaliteit | Italiaans |
Sluit