Ben Schoeman-hoofweg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ben Schoeman-hoofweg is die hooftoevoer tussen Johannesburg en Pretoria. Dit bestaan uit gedeeltes van die N1- en N14-hoofweë.[1] Die pad is in 1968 geopen en is na die voormalige Minister van Vervoer, Ben Schoeman genoem.[2] Dit is die besigste pad in Suid-Afrika.[3]