Bastet
Egiptiese godin / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bastet was in die Egiptiese mitologie ’n godin wat tydens Antieke Egipte se 2de Dinastie (2890 v.C.) al aanbid is. As Bast was sy die godin van oorlogvoering in Benede-Egipte voor die vereniging met Bo-Egipte. Haar naam word ook Baast, Oebaste of Baset gespel.[1]
Kitsfeite
Bastet | ||||||
Bastet in haar latere gedaante as ’n vrou met die kop van ’n kat. | ||||||
Soort godin | Egipties | |||||
Godin van | Katte, beskerming, vreugde, dans, musiek en liefde | |||||
Naam in hiërogliewe | ||||||
Kultussentrum | Boebastis | |||||
Simbool | Leeu, kat, sistrum | |||||
Ouers | Ra | |||||
Sibbes | Tefnoet, Sjoe, Serket, Hathor, Ammoet, Thoth en soms Horus | |||||
Metgesel | Ptah, Anoebis | |||||
Kinders | Maahes, Chonsoe | |||||
|
Sluit
Bastet is ook bekend as "Die Oog van Ra".