Baja California
staat van Meksiko / From Wikipedia, the free encyclopedia
Baja California of Neder-Kalifornië is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Die hoofstad is Mexicali en die grootste stad is Tijuana.
Kitsfeite
| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Baja California ("Vrye en onafhanklike staat van Baja California") | |||||
Volkslied: Canto a Baja California | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Mexicali | ||||
Grootste stad | Tijuana | ||||
Munisipaliteite | 5 | ||||
Oppervlakte | 71 450 km²[1] (12de) | ||||
Hoogste punt | Picacho del Diablo (3 100 m) | ||||
Bevolking (2020) - Totaal - Digtheid |
3 769 020[2] (14de) 47 inw./km² (19de) | ||||
Demoniem | Bajacaliforniano(a) | ||||
Goewerneur | Marina del Pilar Ávila (M) | ||||
Senators[3] | Jaime Bonilla Valdez (M) Alejandra León Gastélum (M) Gina Cruz Blackledge (PAN) | ||||
Stigting | 16 Januarie 1952[4] (29ste) | ||||
MOI (2010) | 0,765 – hoog (7de) | ||||
BBP (KKP (2009) - Totaal - Per capita |
VS$ 29,0 miljard [5] | ||||
Tydsone - Somertyd |
PST (UTC−8) PDT (UTC−7) | ||||
Poskode | 21, 22 | ||||
ISO 3166-2 | MX-BCN | ||||
Amptelike webwerf | bajacalifornia.gob.mx |
Sluit