Awá
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Awá of Guajá is ’n inheemse volk van Brasilië wat in die oostelike Amasonereënwoud woon. Daar is sowat 350 lede, van wie 60 geen kontak met die buitewêreld het nie. Hulle word as hoogs bedreig beskou weens botsings met houtkappers in hul gebied.[1] Hul taal word Guajá genoem; dit is een van die Tupí-Guaraní-tale.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Awá | |
---|---|
Totale bevolking: | 350 |
Belangrike bevolkings in: | Amasonereënwoud, Brasilië |
Taal: | Guajá |
Geloofsoortuiging: | Onbekend |
Verwante etniese groepe: |
Sluit