Aude (rivier)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 'Aude is 'n rivier in die suide van Frankryk met sy oorsprong in die Pireneë wat 224 kilometer verder in die Middellandse See uitmond[1] nadat dit deur die gewes Languedoc-Roussillon gevloei het.
Kitsfeite
Aude | |
---|---|
Die Aude in Carcassonne. | |
Die stroomgebied van die Aude. | |
Oorsprong | Pireneë |
Monding | Middellandse See |
Stroomgebied | Frankryk |
Lengte | 224 km (139 myl) |
Oorspronghoogte | 2 136 m (7 010 voet) |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 43,6 m³/s (1 540 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 5 340 km² (2 062 myl²) |
Sluit
Die naam van die departement Aude is van die rivier afkomstig.