Arena da Amazônia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arena da Amazônia is 'n sokkerstadion in Manaus, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 en die Olimpiese Somerspele 2016. Die stadion het 'n kapasiteit van 44 300.
Kitsfeite Ligging, Koördinate ...
Arena da Amazônia | ||
Ligging | Manaus, Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 3°4′59″S 60°1′41″W | |
Eienaar | Governo do Estado do Amazonas | |
Kapasiteit | 44 300[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 2011–2014 | |
Geopen | 9 Maart 2014[2] | |
Boukoste | R$605 miljoen[3] VS$270 miljoen €200 miljoen | |
Argitek | Gerkan, Marg and Partners (gmp) | |
Huurders | ||
Sluit