Arena Pernambuco
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arena Pernambuco is 'n sokkerstadion in São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 46 160.
Kitsfeite Ligging, Koördinate ...
Arena Pernambuco | ||
Ligging | São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië | |
---|---|---|
Koördinate | 8°2′25″S 35°0′30″W | |
Kapasiteit | 44 300[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | Oktober 2010 | |
Gebou | Oktober 2010 – Mei 2013 | |
Geopen | 22 Mei 2013[2] | |
Boukoste | R$ 500 miljoen[3] VSD226 miljoen EU€ 166 miljoen | |
Huurders | ||
Sluit