Ardeotis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ardeotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat vier spesies.[1]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Ardeotis | |
---|---|
'n Gompou (Ardeotis kori) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ardeotis Le Maout, 1853 |
Spesies | |
|
Sluit