Arabia PetraeaFrom Wikipedia, the free encyclopedia Arabia Petraea was 'n provinsie van die Romeinse Ryk in die jare 106 tot 630 n.C..[1][2] Dit was grootliks op die grondgebied van die hedendaagse Jordanië geleë. Die Arabia Petraea provinsie binne die Romeinse Ryk, rondom 125 n.C.
Arabia Petraea was 'n provinsie van die Romeinse Ryk in die jare 106 tot 630 n.C..[1][2] Dit was grootliks op die grondgebied van die hedendaagse Jordanië geleë. Die Arabia Petraea provinsie binne die Romeinse Ryk, rondom 125 n.C.