Andy Murray
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir Andrew Barron Murray, beter bekend as Andy Murray (gebore 15 Mei 1987 in Glasgow, Skotland), is 'n professionele Britse tennisster en voormalige wêreld-no. 1-speler. Hy het sy ridderskap op 16 Mei 2019 van Prins Charles ontvang, twee jaar nadat dié eer hom te beurt geval het.[9]
Kitsfeite Volle naam, Land ...
Andy Murray tydens die VSA-Ope in 2016 | ||
Volle naam | Andrew Barron Murray | |
---|---|---|
Land | Verenigde Koninkryk | |
Woonplek | Surrey, Engeland, Verenigde Koninkryk[1] | |
Geboortedatum | 15 Mei 1987 (1987-05-15) (36 jaar oud) [1] | |
Geboorteplek | Glasgow, Skotland, Verenigde Koninkryk[1][2][3][4] | |
Lengte | 1,91 m[1][5][6][7] | |
Gewig | 82 kg[1] | |
Afrigter | Ivan Lendl (2012–14, 2016–17, 2022–hede)[1] | |
Begin professioneel | 2005[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandige handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $64 333 456 (soos op 29 Januarie 2024)[1] (4de van alle tye)[8] | |
Amptelike webblad | andymurray.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 733–252 (74,4%)[1] | |
Loopbaantitels | 46[1] | |
Hoogste rang | No. 1 (7 November 2016)[1] | |
Huidige rang | No. 49 (29 Januarie 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | E (2010, 2011, 2013, 2015, 2016) | |
Franse Ope | E (2016) | |
Junior | HE (2005) | |
Wimbledon | W (2013, 2016) | |
VSA-Ope | W (2012) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2016) | |
Olimpiese Spele | Goue medalje (2012, 2016) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 80–83 (49,1%)[1] | |
Loopbaantitels | 3[1] | |
Hoogste rang | No. 51 (17 Oktober 2011)[1] | |
Huidige rang | No. 582 (29 Januarie 2024)[1] | |
Australiese Ope | 1R (2006) | |
Franse Ope | 2R (2006) | |
Wimbledon | 2R (2019) | |
VSA-Ope | 2R (2008) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | KE (2020) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 7–4 (63,6%) | |
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Wimbledon | 3R (2019) | |
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024. |
Sluit