Anders Behring Breivik
Noorweegse ver-regse terroris / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anders Behring Breivik (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Noorweegse terroris wat die 2011-aanvalle in Noorweë gepleeg het. Hy het ekstremistiese, staatsnasionalistiese en anti-islamitiese opvattinge.[1] Hy is in Augustus 2012 aan massamoord, 'n noodlottige ontploffing en terrorisme skuldig bevind.[2][3]