Alpes-Maritimes
Franse departement / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Alpes-Maritimes (06) is 'n Franse département aan die Middellandse See. Sy prefektuur (hoofstad) is Nice en sy enigste onderprefektuur Grasse. Dit omsluit die Prinsdom van Monaco aan al sy kante behalwe die see.
Alpes-Maritimes (06) | |
---|---|
Gewes | Provence-Alpes-Côte d'Azur |
Prefektuur | Nice |
Onderprefekture | Grasse |
Bevolking | 1 094 263 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 250 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 299 vk km |
Arrondissemente | 2 |
Kantonne | 52 |
Munisipaliteite | 163 |
President van die Conseil général |
Charles-Ange Ginésy[1] |