AllMovie
Aanlyn rolprente gids / From Wikipedia, the free encyclopedia
AllMovie,[1] voorheen All Movie Guide, is ’n aanlyn gids met inligting oor rolprente, televisieprogramme en akteurs.[2]
Kitsfeite URL, Kommersieel? ...
AllMovie | |
---|---|
URL | allmovie.com |
Kommersieel? | Ja |
Soort webwerf | Rolprentnuus |
Registrasie | Nee |
Beskikbare tale | Engels |
Eienaar | All Media Network |
Geskep deur | |
Gelanseer | 1998 |
Huidige status | Aktief |
Sluit