Alban Berg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alban Maria Johannes Berg (9 Februarie 1885–24 Desember 1935) was 'n Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool. Sy komposisionele tegniek het romantiese musiek met die twaalftoontegniek gekombineer.[1]