Akademiese hospitaal van Norrland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Akademiese hospitaal van Norrland (Sweeds: Norrlands universitetssjukhus (Nus)) is een van die grootste hospitale in die noorde van Swede. Die hospitaal is in Umeå in die provinsie Västerbottens län geleë.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die hospitaal is verbonde aan die Universiteit van Umeå.[1] Naas akademiese hospitaal is dit ook die plaaslike hospitaal vir Swede se vier noordelike provinsies.