Air Do
From Wikipedia, the free encyclopedia
Air Do (Japannees: エア・ドウ Ea Dō), voorheen bekend[5] as Hokkaido International Airlines (北海道国際航空株式会社, Hokkaidō Kokusai Kōkū Kabushiki-gaisha?), is 'n Japannese streekslugredery wat geskeduleerde vlugte tussen die eilande Honsjoe en Hokkaido onderneem in samewerking met All Nippon Airways. Sy hoofkwartier is in die Oak Sapporo-gebou in Chūō-ku, Sapporo, en die belangrikste basis van sy bedrywighede is Haneda-lughawe in Ōta, Tokio.[6]
Kitsfeite IATA, ICAO ...
| |||||||
Gestig | 11 November 1996[1] | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 20 Desember 1998[1] | ||||||
Hoofspille | Haneda Lughawe New Chitose Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | My AIRDO[2] | ||||||
Vlootgrootte | 13 | ||||||
Bestemmings | 10 (Augustus 2015)[3] | ||||||
Houermaatskappy | AIRDO Co., Ltd. (株式会社AIRDO) | ||||||
Hoofkantoor | Sapporo, Hokkaido, Japan | ||||||
Sleutelpersone | Yasuhisa Tani, President | ||||||
Omset | ▼ ¥49 miljard (FY 2014)[1] | ||||||
Werknemers | 947 (1 April 2017)[4] | ||||||
Webwerf | airdo.jp |
Sluit