Aap
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Aap (Simiiformes)[1] is enige lid van twee van die drie groeperings van die primate. Daar is altesaam 263 nie-uitgestorwe spesies bekend. Die klomp spesies het nie enige spesifieke eienskap wat uniek is aan hulle, of nie ook gedeel word deur die ander primate nie.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie ...
Aap | |
---|---|
'n Cynomolgus-aap by die Batugrotte, Maleisië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Wêreldwye verspreiding van ape |
Sluit