2 Eskader SALM
From Wikipedia, the free encyclopedia
2 Eskader SALM is 'n aktiewe eskader van die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM). 2 Eskader is die gevegseskader van die SALM en gebruik die JAS39 Gripen vliegtuig. 2 Eskader is by die Makhado Lugmagbasis by Louis Trichardt, Limpopo gestasioneer.[1]
Kitsfeite
2 Eskader SALM | |
---|---|
2 Eskader Mustang vegters tydens die Korea-oorlog | |
Gestig | 1 Oktober 1940 |
Land | Suid-Afrika |
Weermagdeel | Suid-Afrikaanse Lugmag |
Spesialisasie | Aanval/Onderskepping |
Hoofkwartier | Lugmagbasis Makhado |
Sluit