2022 Saoedi-Arabiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2022 Formule Een Saoedi-Arabiese Grand Prix is op 27 Maart 2022 op die Djedda-straatrenbaan gehou, en was die 1059ste byeenkoms van die Formule 1-wêreldkampioenskap sedert 1950 gewees. Dit was die tweede uitgawe van die Grand Prix van Saoedi-Arabië vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die tweede rondte van die 2022-kampioenskap.
Kitsfeite Formula 1 STC Saudi Arabian Grand Prix 2022 (amptelike naam), Voorste wegspringplek ...
Formula 1 STC Saudi Arabian Grand Prix 2022 (amptelike naam) | ||
---|---|---|
Datum | 27 Maart 2022 | |
Plek | Djedda Internasionale renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Sergio Pérez | Red Bull |
Tyd | 1:28.200 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:31.634 (rondte 48 van 50) | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-RBPT |
2 | Charles Leclerc | Ferrari |
3 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Sluit
Sebastian Vettel (Aston Martin) is weereens deur Nico Hülkenberg vervang vir hierdie Grand Prix omdat Vettel steeds COVID-19-positief was.[1]