Šiprage
From Wikipedia, the free encyclopedia
Šiprage (Serwies: Шипраге) is 'n plaaslike gemeenskap in Bosnië en Herzegowina in die deelstaat Republika Srpska, munisipaliteit Kotor Varoš (Banja Luka).[1][2][3]
Kitsfeite Land, Entiteit ...
Šiprage / Шипраге | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 44°28′0″N 17°33′0″O | |
Land | Bosnië en Herzegowina |
Entiteit | Republika Srpska |
Munisipaliteit | Kotor Varoš |
Hoogte | 507–520 m (1 663–1 710 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 952 |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Poskode | 78224 |
Skakelkodes | +387 (051) |
Webwerf | opstinakotorvaros.com |
Sluit
Tydens die oorlog in Bosnië (1992-1995) was een van die aanhouding kampe vir nie-Serwiërs bevolking (Bosniake en ander) in die polisiekantoor Šiprage.