Zygmunt Krasiński
From Wikipedia, the free encyclopedia
Graaf Napoleon Stanisław Adam Ludwig Zygmunt Krasiński [ˈzɨɡmunt kraˈɕiɲskʲi], * 19 Februarie 1812 in Parys, Frankryk; † 23 Februarie 1859 in Parys), was 'n Poolse adellike en digter na wie saam met Adam Mickiewicz en Juliusz Słowacki as "Nasionale Barde" verwys word. Hierdie drietal Romantiese digters het tydens die periode van vreemde oorheersing beduidende invloed op die nasionale bewussyn van die Poolse volk uitgeoefen.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Zygmunt Krasiński | |
---|---|
Krasiński, portret uit die 1850's | |
Gebore | Napoleon Stanisław Adam Ludwig Zygmunt Krasiński 19 Februarie 1812 |
Sterf | 23 Februarie 1859 (op 47) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Pole |
Beroep | digter |
Eggenoot | Eliza Branicka (1843–1876) |
Kinders | Władysław Krasiński Zygmunt Jerzy Krasinski Maria Beatrix Krasińska Eliza Krasinska |
Ouer(s) | Wincenty Krasiński Maria Urszula Radziwiłł |
Sluit