Zimbabwiese dollarFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die Zimbabwiese dollar was vanaf 1980 tot 12 April 2009 die amptelike geldeenheid van Zimbabwe. 20 Miljard (Engels: billion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2008 100 Biljoen (trillion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2009
Die Zimbabwiese dollar was vanaf 1980 tot 12 April 2009 die amptelike geldeenheid van Zimbabwe. 20 Miljard (Engels: billion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2008 100 Biljoen (trillion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2009