Zamani Saul
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zamani Saul (gebore 7 Maart 1972) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is tans die premier van die Noord-Kaap en die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC), asook lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Saul was voorheen die provinsiale sekretaris en adjunk provinsiale sekretaris van die ANC.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Provinsiale voorsitter van die African National Congress ...
Zamani Saul | |
Saul in 2020 | |
Premier van die Noord-Kaap | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Sylvia Lucas |
---|---|
Provinsiale voorsitter van die African National Congress | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 12 Mei 2017 | |
Vise | Bentley Vass |
Voorafgegaan deur | John Block |
Lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Zamani Saul 7 Maart 1972 (1972-03-07) (51 jaar oud) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Tapsy Saul |
Alma mater | Universiteit van Wes-Kaapland Universiteit van die Vrystaat |
Sluit