Wynberg Boys' High School
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wynberg Boys' High School is 'n openbare Engelsmedium hoërskool vir seuns in Wynberg, 'n voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit is in 1841 gestig en is een van die vooraanstaande akademiese skole in Kaapstad. Dit is die tweede oudste skool in Suid-Afrika.