Woolooware
From Wikipedia, the free encyclopedia
Woolooware is 'n woonbuurt in die suidelike deel van Sydney in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis, Australië. Woolooware is sowat 24 km suid van Sydney se sentrale sakekern in die Sutherland Shire geleë. Die woonbuurt het dieselfde poskode as Cronulla (2230).
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Woolooware | |
---|---|
Voorstad | |
Wills Road, Woolooware | |
Koördinate: 34°02′52″S 151°08′28″O | |
Land | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stad | Sydney |
Bevolking | |
• Totaal | 4 210 |
Tydsone | UTC+10:00 (AEST) |
Poskode | 2230 |
Sluit
Woolooware strek vanaf Woolooware Bay in die noorde tot by Burraneer Bay en Gunnamatta Bay in die suide langs die Porth Hacking mondingsmeer. Dit grens aan die woonbuurte Cronulla, Caringbah, Burraneer en Kurnell.