Will Geer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Will Geer (9 Maart 1902 – 22 April 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Winchester '73 (1950), Bandolero! (1968), en Jeremiah Johnson (1972), en in die televisiereeks The Waltons (1971).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Will Geer | |
Geboorte | (1902-03-09)9 Maart 1902 |
---|---|
Sterfte | 22 April 1978 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kate Geer |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit