Will Forte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Will Forte (gebore 17 Junie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente MacGruber (2010), Nebraska (2013), en The Lego Movie (2014), en in die televisiereeks The Last Man on Earth (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Will Forte | |
Geboortenaam | Orville Willis Forte IV |
---|---|
Geboorte | 17 Junie 1970 (1970-06-17) (53 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit