Wierook
aromatiese biotiese materiaal wat geurige rook by verbranding voortbring / From Wikipedia, the free encyclopedia
Wierook is 'n mengsel van aromatiese organiese stowwe, wat aangesteek kan word om 'n aangename soet geur in die lug te versprei. Wierook verwys ook soms na die hars van die wierookboom (Boswellia). Die oorspronklike betekenis van die woord wierook is "wyrook" (soos in gewyde rook).