Wielewaal
voëls wat tot die familie Oriolidae behoort. / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die wielewale is voëls wat tot die familie Oriolidae behoort.
Kitsfeite Wielewale, Wetenskaplike klassifikasie ...
Wielewale | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Oriolidae Vigors, 1825 |
Genusse | |
|
Sluit
Insek- of vrugtevretende voëls wat oorwegend geel is en pienk snawels het. Fluit helder en welluidend. Boer meestal in die blaarkrone van groot bome.