Wickford
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wickford is dorp in die Engelse graafskap Essex met sowat 32 duisend inwoners. Die dorp lê ongeveer 50 km (30 myl) oos van die land se hoofstad, Londen. saam met Basildon, Billericay, Laindon en Pitsea maak dit deel uit van die borough Basildon.
Kitsfeite Land, Bevolking ...
Wickford | |
---|---|
Koördinate: 51°36′41″N 0°31′15″O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Bevolking | |
• Totaal | 32 000 |
Sluit