Westerwolde (munisipaliteit)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Westerwolde is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Groningen. Die munisipale gebied het 'n bevolking van sowat 26 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 281 km². Die munisipaliteit is op 1 Januarie 2018 deur die samesmelting van die munisipaliteite Bellingwedde en Vlagtwedde gestig.
Kitsfeite Westerwolde Westerwoolde, Land ...
Westerwolde Westerwoolde | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Westerwolde in Groningen-provinsie | |
Kaart van Westerwolde-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°02′N 7°08′O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Gestig op | 1 Januarie 2018 |
Regering | |
• Burgemeester | Jaap Velema (D66) |
Oppervlak | |
• Totaal | 280,65 km2 (108,36 vk. myl) |
• Land | 275,77 km2 (106,48 vk. myl) |
• Water | 4,88 km2 (1,88 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 26 190 |
• Digtheid | 93/km2 (240/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9541, 9545, 9551, 9561, 9563, 9566, 9695–9699 |
Skakelkodes | 0597, 0599 |
Bestuurlike sentrum | Sellingen |
Webwerf | www.westerwolde.nl |
Sluit