Wesley Snipes
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Wesley Snipes (gebore 1962) is 'n Afro-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente New Jack City (1991), White Men Can't Jump (1992), Demolition Man (1993), en Blade (1998).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Wesley Snipes | |
Geboortenaam | Wesley Trent Snipes |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1962 (1962-07-31) (61 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1986–2010, 2013-nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit