Wasili III van Rusland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wasili III (Russies: Василий III Иванович; 25 Maart 1479 – 3 Desember 1533) was van 1505 tot 1533 die grootprins van Moskou. Hy was die seun van Iwan die Grote en Sophia Paleologue. Sy doopnaam was Gawriil (Гавриил).
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Wasili III van Rusland | |
---|---|
Grootprins van Moskou | |
Periode | 1505–1533 |
Voorganger | Iwan III |
Opvolger | Iwan die Verskriklike |
Huis | Rjoerik |
Vader | Iwan III |
Moeder | Sophia Paleologue |
Gebore | 25 Maart 1479 |
Oorlede | 3 Desember 1533 |
Eggenote | Solomonia Saboerowa Elena Glinskaja |
Sluit