Wapen van Jordanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die wapen van die Koninkryk van Jordanië is Jordanië se amptelike heraldiese simbool en is 1921 amptelik in gebruik geneem. Hierdie wapen was ook in gebruik in Transjordanië (1921-1928), 'n mandaat van die Volkebond.