Vos (sterrebeeld)
sterrebeeld / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vos of Vossie (Latyn: Vulpecula) is ’n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die laat 17de eeu deur die sterrekundige Johannes Hevelius geskep.
Kitsfeite
Vos | ||||
Latynse naam | Vulpecula | |||
Genitief | Vulpeculae | |||
Afkorting | Vul | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 20h | |||
Deklinasie | 25º | |||
Grootte | 268 vk. grade (55ste) | |||
Kwadrant | NQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 5, 20 | |||
Helderste ster | Anser (Alpha Vulpeculae) | |||
Naaste ster | Ross 165 | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 4 | |||
Messier-voorwerpe | 1 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 33 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Swaan, Lier, Hercules, Pyl, Dolfyn, Vlieënde Perd | ||||
|
Sluit